Hardus & Seugnet se Troudag 13de Junie 2009

Op Saturdag die 13de Junie 2009, het Hardus & Seugnet hul troudag gevier. Die seremonie was by die NG Kerk Suidkus in Amanzimtoti. Die Onthaal was by die baie gewilde "Lords & Legends" se konferensie saal, "The House of Lords". 'n Honderd en twintig gaste was genooi en almal wat die onhaal bygewoon het, het 'n party gehad soos nog nooit tevore nie!
Hardus & Seugnet het die dansvloer behoorlik aan die brand gehad met hul eerste dans en van daar af was almal besig gehou met lekker Afrikaanse musiek en met die heel nuutste treffers. Die musiek was 'n mengel moes van Afrikaanse en Engelse musiek, maar ek weet almal daar het dit baie geniet.
Veels geluk aan Hardus & Seugnet, ek wens julle alle voorspoed toe met jul huwelik en mag julle reiklik geseen wees in die Toekoms.

Powered By Blogger